Eenvoud

Meditasie #29 New Horizons

Ruimtelike bewussyn

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 17 minute: 2:25 Inleidende instruksies + 13:52 Begeleide Meditasie.

    Download #29
        

New Horizons: NASA

Meditasie #24 Wil

Ek wil mediteer.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15 minute: 4:07 Inleidende instruksies + 11:09 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #24
        

Meditasie #19 Aroma

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 25 minute: 3:53 Inleidende instruksies + 20:06 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #19 
        

Meditasie #16 Centering

Kies jou eie Ankerwoord. Lank na die meditasie, in ‘n volgende storm, kan jy steeds jou woord herroep en jouself veranker.

As jy wil: Mediteer saam

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 20 minute: 5:14 Inleidende instruksies + 14:51 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #16 
        

Geskiedenis van Centering Prayer

Verdwyn

Vandag Oom Org aan die ewigheid oorgegee in Delareyville. ‘n Stiller mens die ken ek nie. Nie kwaai stil nie, nederig stil. Beslis stil. Ek sit in die stofkerk en dink, my Oom Org, min woorde troos…

En toe sing ons Lied 602 “die see en al wat skei verdwyn.”

Skeiding is die pynlikste illusie wat ek ken.

As jy wil:
Laat die skeidings verdwyn...mag ons liefde vir als en almal elke oop hek vind, elke toe plek oopbrand.
Mag die verbrande skeidings verdwyn.