Geestelike praktyk

Geestelike praktyk

Goeiedag mede Stilsoekers, ken julle Insighttimer, die gratis toepassing op IOS en Android?

Ek’t dit begin gebruik om die begin en einde van my meditasies in te lui. Die hoofrede vir die oorskakeling is dat my kinders rustiger mediteer met die versekering dat ‘n ‘toep’ die tyd hou eerder as hul pa wat dalk net ‘n ekstra paar minute se stilte sal inglip.

Die volgende stap was dat ek onlangs ‘n groep Flagit South Africa daar gestig het. Die bedoeling  (intention) is ‘consciousness and compassion as social action.’ Ek nooi alle Suid Afrikaners om deel te word van die groep om die innerlike gesprek te bepaal eerder as om dit oor te laat aan die manewales van politici ens.

Kyk gerus, mens kry sterre om jou mylpale in gedagte te hou, redelik goeie privaatheidstellings, kan sien wie anders naby jou of in die wêreld saam met jou gemediteer het, mense bedank dat hulle saam met jou stil was, ‘vriende’ daar maak ens. Dan is daar ook heelwat ‘guided meditations’ soos ek eens hier op Stil geplaas het.

Hoop ons ontmoet aanhoudend

Liefde

Herman

The Sound of Silence

Hallo almal, ek berei myself voor om my praktyk so te swaai dat ek binnekort weer gereeld meditasies kan plaas. Hier ‘n kort voorwoord. Stilte strek oor ‘n spektrum: aan die een kant word dit ingespan om te onderdruk, te verneuk, te manupileer, te skeur – dan versprei dit soos kanker. Mindfulness, meditasie, consciousness staan aan die ander kant van die spektrum om te lig, te integreer, te heel.

Liefde aan julle almal. Rustige kersfees.

Luister gerus na die Heavy Metal weergawe van Simon & Garfunkel se Sound of Silence.

Lirieke:

Hello darkness, my old friend,
I’ve come to talk with you again,
Because a vision softly creeping,
Left its seeds while I was sleeping,
And the vision that was planted in my brain
Still remains
Within the sound of silence.

In restless dreams I walked alone
Narrow streets of cobblestone,
‘Neath the halo of a street lamp,
I turned my collar to the cold and damp
When my eyes were stabbed by the flash of a neon light
That split the night
And touched the sound of silence.

And in the naked light I saw
Ten thousand people, maybe more.
People talking without speaking,
People hearing without listening,
People writing songs that voices never share
And no one dared
Disturb the sound of silence.

“Fools,” said I, “You do not know.
Silence like a cancer grows.
Hear my words that I might teach you.
Take my arms that I might reach you.”
But my words like silent raindrops fell
And echoed in the wells of silence

And the people bowed and prayed
To the neon god they made.
And the sign flashed out its warning
In the words that it was forming.
And the sign said, “The words of the prophets are written on the subway walls
And tenement halls
And whispered in the sounds of silence.”

Meditasie #28 Eers Asemhaal

Als kom en gaan.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15:08 minute: 1:34 Inleidende instruksies + 13:35 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil. Verskoon asseblief my nasaliteit.

    Download #28
        

Meditasie #26 Ou Tyding

Hoe laat ek smart toe?

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15 minute: 7:03 Inleidende instruksies + 7:56 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

     Download #26
        

Meditasie #24 Wil

Ek wil mediteer.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15 minute: 4:07 Inleidende instruksies + 11:09 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #24
        

Meditasie #21 Als Een

Als een – ‘n kort inleiding tot die mistiek.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 12 minute: 6:30 Inleidende instruksies + 5:00 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #21 
        

Mysticism

Mistiek

 

Meditasie #16 Centering

Kies jou eie Ankerwoord. Lank na die meditasie, in ‘n volgende storm, kan jy steeds jou woord herroep en jouself veranker.

As jy wil: Mediteer saam

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 20 minute: 5:14 Inleidende instruksies + 14:51 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #16 
        

Geskiedenis van Centering Prayer

Meditasie # 15 SmileTag

“Tag” jou gedagtes met ‘n 🙂

As jy wil:

Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15 minute: 1:47 Inleidende instruksies + 9:43 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #15