Kleine weg

Die kleine weg is ‘n mistieke weg.

Die mistiek kan beskryf word as ‘n direkte belewenis van eenwording met als. Dualiteit versmelt in ‘n beweging van eenwording, medelye, verligting, dankbaarheid en saligheid.

Stil stap hierdie kleine weg te danke aan genade, geestelike praktyk en die voorbeeld van vele mense, o.a. Thérèse van Lisieux, die woestynvaders en moeders, Francis van Assissi, Gautama Buddha, Moeder Teresa van Calcutta, Thomas Merton, Thích Nhất Hạnh, die Dalai Lama, Biskop Tutu, en ook jy.

As ikoon van hierdie weg gryp min die mens se verbeelding aan soos die medelye van Jesus van Nasaret.

“The African way of community refers to bondedness, the act of sharing and living in the one common symbol namely life” – Harvey Sindima (Malawië)