Meditasie #25 Integreer

Integreer jou gedagtes.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Pen+papier of ‘n tablet/rekenaar/foon om notas te neem.

Sonder jou af vir 15 minute: Inleidende instruksies voor en na 8:19 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #25