Meditasie #27 Een Plesier

Laat rus jou aandag op een plesier – soos ‘n magneet op staal.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15 minute: 7:50 Inleidende instruksies + 7:12 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #27