Oorgang

Hallo Stil gemeenskap.

Ek hoop 2017 het genoeg inspirasie gelewer om die volgende jaar op koers te hou.

Vroeƫr die jaar het Corisamaria haar vriende in Stellenbosch bymekaar gebring met die viering van haar lewe. Sy het haar liggaam agtergelaat (komplikasies met chemoterapie) en wie weet, dalk geniet sy haarself nou selfs meer as in die menslike vorm met haar nuwe begin. Ek hou haar bio op die webwerf, sy het ons immers nie verlaat nie.

Al die liefde wat daar is.

Herman