Meditasie #24 Wil

Ek wil mediteer.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15 minute: 4:07 Inleidende instruksies + 11:09 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #24
        

Meditasie #23 Neutedop

Meditasie in ‘n neutedop.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15 minute: 1:30 Inleidende instruksies + 13:29 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #23 
        

World’s shortest guide to Meditation.

Meditasie #22 Voetpad

Voetpad na jou vesting.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15 minute: 3:11 Inleidende instruksies + 10:39 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

     Download #22 
        

Meditasie #21 Als Een

Als een – ‘n kort inleiding tot die mistiek.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 12 minute: 6:30 Inleidende instruksies + 5:00 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #21 
        

Mysticism

Mistiek

 

Meditasie #20 Lig met Dankbaarheid

Kom tot rus en verlig jou bewussyn met dankbaarheid.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 15 minute: 00:32 Inleidende instruksies + 11:41 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #20 
        

 

Meditasie #19 Aroma

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 25 minute: 3:53 Inleidende instruksies + 20:06 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #19 
        

Meditasie # 18 Watergat

Gedagtes kom water drink, hier reg voor jou – sit stil, haal asem en geniet die bymekaarkoms.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 20 minute: 1:04 Inleidende instruksies + 14:35 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #18 
        

Meditasie #17 Tantrums

Help jou kind om te “self-reguleer” deur Time-in te praktiseer.

As jy wil: Mediteer saam.

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 7 minute: 2:14 Inleidende instruksies + 4:47 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.


    Download #17 
        

Mindfulness for Meltdowns

Meditasie #16 Centering

Kies jou eie Ankerwoord. Lank na die meditasie, in ‘n volgende storm, kan jy steeds jou woord herroep en jouself veranker.

As jy wil: Mediteer saam

Wat is nodig:

Sonder jou af vir 20 minute: 5:14 Inleidende instruksies + 14:51 Begeleide Meditasie.

Gebruik oorfone as jy wil.

    Download #16 
        

Geskiedenis van Centering Prayer